Verve Energy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verve Energy
Tipe Staatsbesit
Gestig 1 April 2006
Hoofkantoor Perth, Wes-Australië, Australië
Sleutelpersone Jason Waters (besturende direkteur)
Industrie Kragopwekking
Dienste opwekking van elektrisiteit
Moedermaatskappy Regering van Wes-Australië
Webwerf verveenergy.com.au

Verve Energy is 'n maatskappy wat deur die regering van Wes-Australië besit word. Die maatskappy is van die groot vertikale monopolie, Western Power afgestig in 2006 tydens 'n hervormingsprogram van die staat se energiesektor. Verve Energy besit en bedryf verskeie kragsentrales.

Generators[wysig]

Verve Energy besit vyf groot kragstasies en verskaf elektrisiteit aan die South-West Interconnected System:

Bo en behalwe verskeie ander kragopwekkingsaanlegte, wat 'n windplaas in Albany, wind-diesel en biomassa fasiliteite insluit.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]