Victoria, kroonprinses

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Victoria van Pruise
Duitse keiserin; Koningin van Pruise; Kroonprinses
Vicky.jpg
Volle naam Victoria Adelaide Mary Louise
Eggenoot Frederik III, Duitse keiser
Kinders Willem II, Duitse keiser
Charlotte, die Hertogin van Sakse-Meiningen
Prins Heinrich
Prins Sigismund
Prinses Viktoria
Prins Waldemar
Sophie, Koningin van Griekeland
Prinses Margarethe
Titels Duitse keiserin
Koningin van Pruise
Kroonprinses
Huis Hohenzollern
Sakse-Koburg en Gotha
Vader Albert van Sakse-Koburg en Gotha
Moeder Victoria van die Verenigde Koninkryk
Gebore 21 November 1840; Buckingham-paleis, Londen
Oorlede 5 Augustus 1901; Friedrichshof, Duitsland

Kroonprinses Victoria (Victoria Adelaide Mary Louisa; 21 November 1840 – 5 Augustus 1901) was die oudste kind en dogter van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná haar man se dood het sy algemeen bekend geword as keiserin Frederik (of in Duits: "Kaiserin Friedrich").

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  • Thomas Weiberg: … wie immer Deine Dona. Verlobung und Hochzeit des letzten deutschen Kaiserpaares. Isensee-Verlag, Oldenburg 2007, ISBN 978-3-89995-406-7.

Eksterne skakels[wysig]

Kinders van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk
Kroonprinses VictoriaEdward VIIPrinses Alice, Groothertogin van HesseAlfred, Hertog van Sakse-Koburg en GothaHelena, prinses Christiaan van Sleeswyk-HolsteinPrinses Louise, Hertogin van ArgyllPrins Arthur, Hertog van Connaught en StrathearnPrins Leopold, Hertog van AlbanyBeatrice, prinses Heinrich van Battenberg