Waaierstertmeerkat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waaierstertmeerkat
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Rodentia
Familie: Sciuridae
Genus: Xerus
Subgenus: Geosciurus
Spesie: X. inauris
Binomiale naam
Xerus inauris
(Zimmerman, 1780)

Die Waaierstertmeerkat (Xerus inaurus) is in wese 'n eekhoring wat op die grond woon en in droë streke van Suider-Afrika voorkom daarom staan dit ook bekend as die waaierstertgrondeekhoring of grondeekhoring.

Hulle vreet hoofsaaklik plante en sade en sal ook wortels en bolle onder die grond uitgawe. Volwasse waaierstertmeerkatte het 'n gemiddelde lengte van 45 cm. Een of twee kleintjies word gebore. Hierdie meerkatte het 'n moontlike lewensduur van 15 jaar.

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]