Westelike rooipootvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Westelike rooipootvalk
Mannetjie (regs), wyfie (links), onvolwasse (swart, agter)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Falconidae
Genus: Falco
Spesie: F. vespertinus
Binomiale naam
Falco vespertinus
Linnaeus, 1766
Sinonieme

Falco vespertinus vespertinus Linnaeus, 1766

Die Westelike rooipootvalk (Falco vespertinus) is 'n skaars somertrekvoël en kom slegs in westelike Suider-Afrika voor; Namibië en wes Botswana. Die voël is 29 - 31 cm groot en weeg 120 - 200 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-footed Falcon.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Falco vespertinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]