Windows 7

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Windows 7 is die nuutste persoonlike weergawe van Windows, ontwikkel deur Microsoft. Die eerste weergawe het in 2009 verskyn. Windows 7 is in ses variante beskikbaar:

  • Starter (vir netboeke)
  • Home Basic
  • Home Premium
  • Professional
  • Ultimate
  • Enterprise (groot maatskappye)