Microsoft

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Microsoft Corporation
Microsoft logo and wordmark.svg
Microsoft building 17 front door.jpg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 4 April 1975
Hoofkantoor Redmond, Washington, Verenigde State
Sleutelpersone John W. Thompson (hoof uitvoerende beampte)
Satya Nadella (voorsitter van die Raad)
Bill Gates (stigter, tegnologie raadgewer)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Rekenaarhardeware, sagteware
Produkte Windows
Office
Dynamics
Azure
Xbox
Surface
Bing
Skype
Inkomste $77,85 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste $26,76 miljard[1] (2013)
Netto inkomste $21,86 miljard[1] (2013)
Werknemers 100 932[2] (2013)
Webwerf microsoft.com

Microsoft is 'n Amerikaanse en multinasionale sagteware maatskappy wat in 1975 gestig is deur Bill Gates en Paul Allen. Microsoft het prominent geword deur die MS-DOS bedryfstelsel vir die IBM-PC in die 1980's beskikbaar te stel.

Sedertdien het Microsoft veral deur sy Microsoft Windows bedryfstelsel, en Microsoft Office kantoorpakket tot 'n reuse en winsgewende maatskappy ontwikkel.

Benewens bedryfstelsels en rekenaarpakkette, ding Microsoft ook op byna alle terreine van elektroniese sagteware mee, byvoorbeeld bediener-sagteware, databasisbestuurstelsels, video- en musiekdatabasisse en programmeringstale.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Earnings Release FY13 Q4”. Microsoft: 18 Julie 2013. URL besoek op 13 April 2014.
  2. (en) Facts About Microsoft”. Microsoft. URL besoek op 13 April 2014.