Witkeelmossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witkeelmossie
'n Volwasse witkeelmossie in Rwanda
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Suborde: Passeri
Infraorde: Passerida
Superfamilie: Passeroidea
Familie: Passeridae
Genus: Passer
Spesie: P. griseus
Binomiale naam
Passer griseus
(Vieillot, 1817)

Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.

'n Opgestopte witkeelmossie in die Muséum d'histoire naturelle de Genève.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Passer griseus (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Passer griseus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 5 Julie 2012.