Witlyfvlermuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witlyfvlermuis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Chiroptera
Familie: Emballonuridae
Genus: Taphozous
Spesie: T. mauritianus
Binomiale naam
Taphozous mauritianus
É. Geoffroy, 1818
Mauritian Tomb Bat area.png

Die Witlyfvlermuis (Taphozous mauritianus) kom in die kusgebiede van Suid-Afrika, die Krugerwildtuin, Mosambiek, Zimbabwe tot by die Okavango Delta voor en is 'n insekvretende vlermuis.

Voorkoms[wysig]

Die vlermuis is grys met fyn spikkels en die onderkant is wit. Die wit gaan oor op die vlerk en die stertmembraan. Die soogdier word tot 11 cm lank en weeg ±28g.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle hou in pare en rus bedags teen vertikale boomstamme of rotswande. Hulle verkies oop boomveld en eet insekte. Een kleintjie word in die somer gebore.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]