Witpenswindswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpenswindswael
'n Witpenswindswael in Spanje.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Tachymarptis
Spesie: T. melba
Binomiale naam
Tachymarptis melba
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding.
Verspreiding.

Die Witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 - 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witpenswindswael (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tachymarptis melba”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.