Witpylstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpylstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Phaethontiformes
Familie: Phaethontidae
Genus: Phaethon
Spesie: P. lepturus
Binomiale naam
Phaethon lepturus
Daudin, 1802

Die Witpylstert (Phaethon lepturus) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en swerwer verder suid. Die voël is 45 - 50 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 280 - 400 g met 'n vlerkspan van 90 - 98 sentimeter. Die voëls broei op tropiese eilande wêreldwyd, insluitend 2 200 pare op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as White-tailed tropicbird.

Fotogallery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phaethon lepturus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.