São Tomé en Príncipe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
República Democrática de São Tomé e Príncipe
Demokratiese Republiek van São Tomé en Príncipe
Vlag van São Tomé en Príncipe Wapen van São Tomé en Príncipe
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Unidade, Disciplina, Trabalho
(Portugees vir: "Eenheid, Dissipline, Arbeid")
Volkslied: Independência total
(Portugees vir: "Totale onafhanklikheid")
Ligging van São Tomé en Príncipe
Hoofstad São Tomé

0°20′N 6°44′O

Grootste stad São Tomé
Amptelike tale Portugees
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek[1]
Manuel Pinto da Costa
Gabriel Costa
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Portugal


12 Julie 1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 001 km2  (183ste)
386 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
187 356
187,17 / km2 (69ste)
485,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$402 miljoen[2]
$2 337[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$264 miljoen[2]
$1 535[2]

MOI (2013) 0,558[3] (142ste)  –  medium
Gini (2001) 50,8[4] –  hoog
Geldeenheid Dobra (STD)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .st
Skakelkode +239
Kaart wat São Tomé en Principe vertoon

Die Demokratiese Republiek van São Tomé en Príncipe (IFA uitspraak: /sɐ̃w̃ tu.'mɛ i 'pɾı̃.sɨ.p(ɨ)/) is 'n klein eilandnasie in die Golf van Guinee. Dit bestaan uit twee eilande: São Tomé en Príncipe, omtrent 140 km van mekaar geleë en onderskeidelik omtrent 250 en 225 km van die noordwestelike kus van Gaboen. Beide eilande is deel van 'n gebluste vulkaniese bergreeks. São Tomé, die groter suidelike eiland, is byna reg op die ewenaar geleë. Dit is vernoem na Sint Thomas omdat Portugese ontdekkers die eiland op Sint Thomasdag ontdek het.

Demografie[wysig]

Uit van 157 000 mense, 137 500 woon op São Tomé, 6 000 woon op Príncipe en ander mense woon op ander eilande. Die verskillend mense bevat:

  • Mestiços: Mense van Portugese en Afrikaan bloed.
  • Angolares: Mense van Angola.
  • Forros: Mense wie is van voormalige slawe.
  • Serviçais: Mense van ander lande wie woon provizore op die eilande.
  • Tongas: Kinder van Serviçais.
  • Europees: Mense van Europa, meeste is Portugese.
  • Asiaties: Mense van Asië, meeste is Sjinees.

Meer as 80% van die populasie is Christene.

Ekonomie[wysig]

'n maart in die hoofstad , São Tomé

Landbou (Kakao) is baie belangrik en maak grootse gedeelte uit van die ekonomie, maar die land soek vir ru-olie in die golf van Guinee.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Octávio Amorim Neto; Marina Costa Lobo (2010). “Between Constitutional Diffusion and Local Politics: Semi-Presidentialism in Portuguese-Speaking Countries”. Social Science Research Network. URL besoek op 6 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) São Tomé en Príncipe”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 6 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 6 Augustus 2014.
  4. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 6 Augustus 2014.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika