Wladikafkaz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wladikafkaz
Владикавказ
Дзæуджыхъæу
View of Vladikavkaz.jpg
Wapen van Wladikafkaz
Wapen
Die ligging van Noord-Ossetië in Rusland
Die ligging van Noord-Ossetië in Rusland
Ligging van Wladikafkaz op 'n kaart (Noord-Ossetië)
Wladikafkaz
Wladikafkaz
Die ligging van Wladikafkaz in Noord-Ossetië
Koördinate: 43°01′N 44°39′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Noord-Ossetië-Alanië
Stigting 1784
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Sergei Dzantijef
Oppervlak
 - Stad 220 km²  (84,9 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 311 635
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://vladikavkaz-osetia.ru/

Wladikafkaz (Russies: Владикавказ; Osseties: Дзæуджыхъæу, Dzæwdžyqæw) is die hoofstad van die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Terek-rivier geleë, aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte. Die bevolking in 2010 was 311 635.

Eksterne skakels[wysig]