Wologda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wologda-oblast.
Wologda
Вологда
Kremlin-plein in Wologda
Kremlin-plein in Wologda
Vlag van Wologda
Vlag
Wapen van Wologda
Wapen
Die ligging van Wologda-oblast in Rusland
Die ligging van Wologda-oblast in Rusland
Ligging van Wologda op 'n kaart (Wologda-oblast)
Wologda
Wologda
Die ligging van Wologda in Wologda-oblast
Koördinate: 59°13′N 39°54′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Wologda-oblast
Eerste keer genoem 1147
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Jewgeni Sjoelepof
Oppervlak
 - Stad 116 km²  (44,8 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 301 642
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://vologda-portal.ru/en/

Wologda (Russies: Вологда) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wologda-oblast. Dit is aan die Wologda-rivier geleë. Die bevolking in 2010 was 301 642.

Eksterne skakels[wysig]