Yskor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Yskor, of die Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriële Korporasie Beperk, is in 1928 deur Hendrik van der Bijl begin as 'n staatsorganisasie in terme van die Yster en Staal wet, No. 11 van 1928.

Die Yskor-hoofkantoor is in Pretoria, Suid-Afrika geleë.

Sien ook[wysig]