Zhanjiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zhanjiang
湛江
HuGuangYan.jpg
Ligging van Zhanjiang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Zhanjiang
Zhanjiang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 21°12′00″N 110°24′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Liu Xiaohua (刘小华)
 - Burgemeester Wang Zhongbing (王中丙)
Oppervlak
 - Stad 12 490 km²  (4 820 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 6 993 304
 - Digtheid 560/km² (1 500/vk m)
 - Metropolitaans 1 400 685
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 524000
Skakelkode(s) 759
Webwerf: zhanjiang.gov.cn

Zhanjiang (Sjinees: 湛江) is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina aan die kus van die Suid-Sjinese See regoor die eiland Hainan geleë. In 1898 het Franse troepe die stad beset en tot die Japannese verowering tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog in 1943 beheer. In 1946 is Zhanjiang weer aan Sjina teruggegee en het sedertdien 'n ekonomiese groei ervaar.