Zonnebeke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zonnebeke
Tyne Cot
Tyne Cot
Vlag van Zonnebeke
Vlag
Wapen van Zonnebeke
Wapen
Ligging van Zonnebeke in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van Zonnebeke in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 50°52′00″N 2°59′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of West Flanders.svg Wes-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester Dirk Cardoen (INSPRAAK)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 67,57 km²  (26,1 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 12 307
 - Digtheid 182/km² (471,4/myl2)
Poskode 8980
Skakelkode(s) 051, 057
Webwerf: www.zonnebeke.be

Zonnebeke is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die munsipale gebied het 'n oppervlakte van 68 km² en sowat 12 000 inwoners (2011).

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is verwoes gedurende die Eerste Wêreldoorlog en moes heeltemal heropgebou word: die Vlaamse argitek Huib Hoste het hierin 'n belangrike rol gespeel.

Zonnebeke het op sy grondgebied 'n aantal Britse militere begraafplase waaronder Polygon Wood en Tyne Cot.

Die bekende skilder en digter Jan Theuninck is in 1954 in die dorp gebore.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Zonnebeke (kategorie)