Thompson Boekdrukkery: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe bladsy geskep met ''''Thompson Boekdrukkery''' is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het...' |
(Geen verskil)
|
Wysiging soos op 06:25, 8 Februarie 2014
Thompson Boekdrukkery is in 2011 gestig met die doel om Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie-boeke vir volwassenes te publiseer en te bevorder. Hulle het verskeie Afrikaanse boeke gepubliseer.
Boeke
Enkele van hul bekende boeke ter illustrasie:
- T!Nax'u, 2012 deur Gerrit van Dijk
- Een biljoen jaar NC, 2012 deur Charles F. Stofberg