École nationale de l'aviation civile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
École nationale de l'aviation civile
The French Civil Aviation University

Leuse in Engels: "The aeronautical reference"
Gestig: 1949
Personeel: 500
Studentetal: 2000
Ligging: Toulouse,
Vlag van Frankryk Frankryk
Affiliasies: France AEROTECH
Webtuiste: http://www.enac.fr

Die École nationale de l'aviation civile (ook bekend as French Civil Aviation University) is 'n universiteit in Toulouse, Frankryk. Die universiteit is, saam met die Institut polytechnique des sciences avancées, een van die twee beroemdste Franse universiteite in wat in lug- en ruimtevaart spesialiseer.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]