École nationale des chartes
Voorkoms
École nationale des chartes (École des chartes) is een van die mees gesogte Franse hoëronderwysinstellings (grande école).[1]
Dit is 'n Franse instelling vir hoër onderwys en navorsing by die Parys.
Die skool is in 1821 deur Lodewyk XVIII van Frankryk.[2]
Bekende onderwysers
[wysig | wysig bron]- Georges Bataille, Franse skrywer, filosoof, digter en surrealis
- François Mauriac, Franse romanskrywer, dramaturg, kritikus, digter en joernalis
- Françoise Waquet, Franse geskiedkundige
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met École nationale des chartes. |