Ólafur Darri Ólafsson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ólafur Darri Ólafsson
Geboorte 13 Maart 1973 (1973-03-13) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ólafur Darri Ólafsson (gebore 13 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret Life of Walter Mitty (2013), The BFG (2016), en Fantastic Beasts: The Crimes of Grindelwald (2018), en in die televisiereeks True Detective (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Pearls and Swine
  • 2000: Fiasco
  • 2006: Children
  • 2011: Stormland
  • 2012: The Deep
  • 2013: The Secret Life of Walter Mitty
  • 2013: XL
  • 2015: The Last Witch Hunter
  • 2015: Reverse
  • 2015: East of the Mountain
  • 2015: Human Timebombs
  • 2016: The BFG
  • 2016: The White King
  • 2016: Ransacked
  • 2018: Fantastic Beasts: The Crimes of Grindelwald
  • 2018: Keepers
  • 2018: End of Sentence

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: True Detective
  • 2015: Trapped
  • 2016: Lady Dynamite
  • 2018: The Widow

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Úr öskunni í eldinn

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: Of Monsters and Men: Winter Sound - Lyric Video

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]