105 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
105 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 109 v.C. | 108 v.C. | 107 v.C. | 106 v.C. | 105 v.C. | ◄ 104 v.C. ► | 103 v.C. | 102 v.C. | 101 v.C. | 100 v.C. | 99 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Calendar-nl.png Kalenders
Ab urbe condita 650
Sjinese kalender 2593 – 2594

癸子 – 甲丑

Hebreeuse kalender 3657 – 3658
Hindoekalenders
- Kali Yuga 2998 – 2999

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Konsul Gnaeus Mallius Maximus kry in Rome die bevel oor ses nuwe legioene en trek Gallia toe om Servilius Caepio te help.[1]
  • Caepio weier met Mallius Maximus saam te werk omrede hy geen patrisiër is nie. [1]
  • Die Germaanse Cimbri trek in Gallia na die suide. [1]
  • 6 Oktober - Die Romeine word verslaan in die slag van Arausio. Die Germane dood glo 80 000 Romeinse soldate. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Sulla: A Dictator Reconsidered, Lynda Telford, Pen and Sword, 2014, ISBN 1473834503, ISBN 9781473834507