153 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
153 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 158 v.C. | 157 v.C. | 156 v.C. | 155 v.C. | 154 v.C. | ◄ 153 v.C. ► | 152 v.C. | 151 v.C. | 150 v.C. | 149 v.C. | 148 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Calendar-nl.svg Kalenders
Ab urbe condita 601
Sjinese kalender 2544 – 2545

甲亥 – 乙子

Hebreeuse kalender 3608 – 3609
Hindoekalenders
- Kali Yuga 2949 – 2950

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Masinissa, die koning van Numidia maak misbruik van die feit dat Kartago nie 'n leër mag hê nie. Hy beset die Campi Magni en die land van Thusca. Die Puniërs probeer hulle te verdedig by Oroscopa, maar word verslaan.[1]
  • Kartago doen 'n beroep op Rome om hulself te kan verdedig, maar Rome verklaar dit 'n breuk van die verdrag en verklaar oorlog.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 A Companion to the Punic Wars, Blackwell Companions to the Ancient World, Dexter Hoyos, John Wiley & Sons, 2015, ISBN 1-119-02550-8, ISBN 978-1-119-02550-4