Opper-Egipte kom in opstand teen die Ptolemeïese Ryk van Ptolemeus IV Philopator.[1]
Die Qin magte word deur die opstandelinge verslaan. Daar ontstaan chaos in China. 'n Voormalige boer lei sy leër na die oorwinning en stig die Han-dinastie.[2]
↑Hellenizing Art in Ancient Nubia 300 B.C. - AD 250 and Its Egyptian Models: A Study in "Acculturation", Deel 53 van Culture and History of the Ancient Near East, László Török, BRILL, 2011, ISBN 9004211284, ISBN 9789004211285