Die Mauryakeiser Aśoka verslaan Kalinga in die suide van Indië, maar die verskrikking van die oorlog en die invloed van 'n Boeddhistiese monnik Upagupta bekeer hom tot die Boeddhisme.[3]
↑Wittke, A. (2011). The six Syrian Wars (275/74 –168 BC). In: Brill's New Pauly Supplements I Online – Volume 3. Brill. doi:10.1163/2214-8647_bnps3_BNPA122.