274

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
274
| 2de eeu | 3de eeu | 4de eeu |

◄ ◄ | | 269 | 270 | 271 | 272 | 273 | ◄ 274 ► | 275 | 276 | 277 | 278 | 279 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:274
Calendar-nl.png Kalenders  
Coin of Tetricus I.jpg
Tetricus I
Gregoriaanse kalender 274
CCLXXIV
Ab urbe condita 1027
Sjinese kalender 2970 – 2971

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 266 –267
Hebreeuse kalender 4034 – 4035
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 329 – 330
- Shaka Samvat 196 – 197
- Kali Yuga 3375 – 3376


Die jaar 274 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Keiser Aurelianus rig nou sy aandag op die afgestigte Galliese Ryk. Hy trek na Gallië en tref die troepe van die Galliese keiser Tetricus naby Châlons-sur-Marne.[1]
  • Tetricus organiseer sy eie oorgawe en verlaat sy eie troepe wat taamlik ontrou was.[1]
  • Aurelianus hou 'n triomftog in Rome waarin Tetricus en sy seun (ook Tetricus) saam met Zenobia meegevoer word. Hulle word egter nie gewurg nie, maar kry vergiffenis.[1]
  • Tetricus word corrector in Lucania en sal nog lank lewe.[1]
  • 25 Desember- Keiser Aurelianus verhef die verering van Sol Invictus tot staatsgodsdiens. Hierdie dag en 'n tempel word aan hierdie songod gewy.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, Ian J. Sellars, Ian J. Sellars, 2013