30 St Mary Axe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
30 St Mary Axe

30 St Mary Axe (beter bekend as die Gherkin) is 'n wolkekrabber wat in 2004 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 180 meter en 41 verdiepings. Die gebou vervang die Baltic Exchange, 'n kantoorgebou uit 1903.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 51°30′52″N 0°4′49″W / 51.51444°N 0.08028°W / 51.51444; -0.08028