508 v.C.
Voorkoms
508 v.C. |
◄ | 7de eeu v.C. | ◄6de eeu v.C.► | 5de eeu v.C. | ►
◄ | 513 v.C. | 512 v.C. | 511 v.C. | 510 v.C. | 509 v.C. | ◄ 508 v.C. ► | 507 v.C. | 506 v.C. | 505 v.C. | 504 v.C. | 503 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Kryger uit Portonaccio (Veii) | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Rome en Carthago sluit 'n verdrag. Rome sal nie wes van Carthago handel dryf nie en Carthago sal nie in Latynse gebied ingryp nie [1]
- Slag van Silva Arsia – Tarquinius Superbus, die laaste koning van Rome probeer verniet om met die hulp van die Etruskiese stad Veii sy troon te herwin.[1]
- Kleisthenes voer 'n nuwe staatsbestel in, wat as die begin van die Atheense demokrasie beskou word.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle EastSpencer C. Tucker, ABC-CLIO, 2009, ISBN 1-85109-672-8, ISBN 978-1-85109-672-5
- ↑ Tyranny and terror: the failure of Athenian democracy and the reign of the Thirty Tyrants Lucas D. LeClaire proefskrif 2013 Easter Washington University.