Gaius Cosconius kry 'n prokonsulêre imperium om teen die Delmatae op te tree. Hy verower Salona in Illyria.[1]
M. Aemilus Lepidus word konsul. Hy probeer die lewering van goedkoper graan aan die volk van Rome te herstel, wat Sulla onderdruk het. Ook wil hy amnestie vir Marius hulle hê. Sy voorstel word verwerp.[2]
Slag van Gibraltar – Sertorius se vloot verslaan Cotta.[3]
↑A History of Rome to 565 A. D., Arthur Edward Romilly Boak, Macmillan, 1921
↑Rome and Baetica : Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150: Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150, Oxford classical monographs, A. T. Fear, Clarendon Press, 1996, ISBN 0-19-159164-5, ISBN 978-0-19-159164-8