830

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
830
| 8ste eeu | 9de eeu | 10de eeu |

◄ ◄ | | 825 | 826 | 827 | 828 | 829 | ◄ 830 ► | 831 | 832 | 833 | 834 | 835 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
John the Grammarian as ambassador before Theophilos and Mamun.jpg
Johannes die Grammatikus; gesant tussen al-Ma'mun en keiser Theofilus.
Gregoriaanse kalender 830
DCCCXXX
Ab urbe condita 1583
Armeense kalender 279

ԹՎ ՄՀԹ

Sjinese kalender 3526 – 3527

丙酉 – 丁戌

Ethiopiese kalender 822 –823
Hebreeuse kalender 4590 – 4591
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 885 – 886
- Shaka Samvat 752 – 753
- Kali Yuga 3931 – 3932
Irannese kalender 208 –209
Islamitiese kalender 215 –215


Die jaar 830 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Begin van die burgeroorlog onder die Franke. Lodewyk die Vrome en sy seuns stry oor die verdeling van die ryk na sy dood. Die oorlog duur tot 834.
  • Die Abbasiede-kalief al-Ma'mun stig die Bayt al-Hikma (Huis van die Wysheid) in Bagdad, waar geleerdes die kennis van die wêreld versamel en vertaal.[1]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. The Sociological Turn in Translation and Interpreting Studies Claudia V. Angelelli, John Benjamins Publishing Company, 2014, ISBN 9027269653, ISBN 9789027269652