897
Voorkoms
897 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 892 | 893 | 894 | 895 | 896 | ◄ 897 ► | 898 | 899 | 900 | 901 | 902 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:897 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 897 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Januarie – Pous Stefanus VI (VII) hou 'n skynproses teen sy oorlede indirekte voorganger Pous Formosus, die sogenaamde Kadawersinode.
- Augustus – Pous Romanus volg Pous Stefanus VI (VII) op.
- November – Pous Theodorus II annulleer die besluite van die Kadawersinode.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Augustus – Pous Stefanus VI (VII), die 113de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- November – Pous Romanus (waarskynlik), die 114de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- Desember – Pous Theodorus II, die 115de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 840).