89 v.C.
Voorkoms
89 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 94 v.C. | 93 v.C. | 92 v.C. | 91 v.C. | 90 v.C. | ◄ 89 v.C. ► | 88 v.C. | 87 v.C. | 86 v.C. | 85 v.C. | 84 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Pontus en sy bure | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Mithridates VI Eupator Dionysus, die koning van Pontus slaan terug wanneer Bithynia -Rome se bondgenoot- 'n inval doen. Gebruik makend van Rome se probleme met die bondgenote verower hy Bithynia[1]
- Numismatiese bronne toon dat Antiochus X Eusebes Antiogië beheers, maar dit aan Demetrius III verloor.[2]
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Antiochus X Eusebes
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Ancient RomeWilliam E. Dunstan, 2010, ISBN 0-7425-6834-2, ISBN 978-0-7425-6834-1
- ↑ The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski, Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8, ISBN 978-0-567-66615-4