Gaan na inhoud

Maskerteater

Koördinate: 25°45′22″S 28°14′2″O / 25.75611°S 28.23389°O / -25.75611; 28.23389
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 16:53, 4 Oktober 2015 (+Koördinate)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Maskerteater
Stad of dorp Pretoria
Land Suid-Afrika
Sitplekke 240
Geopen 1969
Webtuiste www.up.ac.za/up-theatres

Die Maskerteater is 'n teater op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria. Dié gebou het eers aan die Christian Brothers’ College (CBC) behoort en is in 1968, in dieselfde tyd wat die universiteit die meeste van die ander ou CBC-geboue aangekoop het, bekom. Die Maskerteater is in 1969 aan die Departement Drama oorgedra waarna dit in ’n teater omskep is met sitplek vir 240 mense en toegerus is met basiese beligting en oudiogeriewe.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

25°45′22″S 28°14′2″O / 25.75611°S 28.23389°O / -25.75611; 28.23389