1439
Voorkoms
1439 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1434 | 1435 | 1436 | 1437 | 1438 | ◄ 1439 ► | 1440 | 1441 | 1442 | 1443 | 1444 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1439 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1439 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die katedraal van Straatsburg is voltooi.
- 25 Junie – Die konsilie van Basel veroordeel Pous Eugenius IV as ketter.
- 6 Julie – Die Oosterse en Westerse kerke tydelik verenig op die konsilie van Ferrara (verplaas na Florence weens die Swart Dood).
- 5 November – Die konsilie van Basel kies Amadeus VIII hertog van Savoje as Teenpous Felix V.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 29 Mei – Francesco Todeschini Piccolomini, (later Pous Pius III) die 215de pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1503).