Gaan na inhoud

Sportvriende Siegen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur 2003:f1:2bdc:4020:d29:5448:9725:cb57 (besprekings) op 15:24, 4 November 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Sportvriende Siegen

Volledige naam Sportfreunde Siegen von 1899 e.V.
Stigtingsdatum 1899
Tuisveld Leimbachstadion,
Siegen
Kapasiteit 18 500
Kompetisie Oberliga Westfalen
Die Leimbachstadion, Siegen

Sportvriende Siegen is 'n Duitse sokkerklub uit die stad Siegen in Noord-Rynland-Wesfale.

Die sportklub TV Jahn Siegen is in 1879 gestig en in 1899 het die klub 'n sokkerafdeling, FC Jahn Siegen, gekry. In 1920 het die klub vir die 3de keer deelgeneem aan die eindronde om die Duitse kampioenskap en die kwarteindronde gehaal. In 1923 het die klub met Sportverein 07 Siegen saamgesmelt en sy huidige naam aangeneem.

In die 2005/06-seisoen het Siegen die eerste keer ooit in die 2. Bundesliga meegeding, maar het laaste geëindig en is weer gerelegeer.

Die klub het 'n baie suksesvolle vroue-sokkerafdeling gehad (wat in 1997 deur TSV Siegen oorgeneem is) wat in die vroeë 1990’s een van die sterkstes in Duitsland was.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1963-64 (II) Regionalliga Wes 18de
  • 1964-65 (III) Amateurliga Wesfale 5de
  • 1965-66 (III) Amateurliga Wesfale 9de
  • 1966-67 (III) Amateurliga Wesfale 12de
  • 1967-68 (III) Amateurliga Wesfale 15de
  • 1968-69 (IV) Landesliga Wesfale-2 2de
  • 1969-70 (III) Amateurliga Wesfale 4de
  • 1970-71 (III) Amateurliga Wesfale 2de
  • 1971-72 (III) Amateurliga Wesfale 1ste
  • 1972-73 (II) Regionalliga Wes 7de
  • 1973-74 (II) Regionalliga Wes 12de
  • 1974-75 (III) Amateurliga Wesfale 3de
  • 1975-76 (III) Amateurliga Wesfale 14de
  • 1976-77 (III) Amateurliga Wesfale 10de
  • 1977-78 (III) Amateurliga Wesfale 4de
  • 1978-79 (III) Am.Oberliga Wesfale 15de
  • 1979-80 (III) Am.Oberliga Wesfale 4de
  • 1980-81 (III) Am.Oberliga Wesfale 7de
  • 1981-82 (III) Am.Oberliga Wesfale 4de
  • 1982-83 (III) Am.Oberliga Wesfale 5de
  • 1983-84 (III) Am.Oberliga Wesfale 13de
  • 1984-85 (III) Am.Oberliga Wesfale 12de
  • 1985-86 (III) Am.Oberliga Wesfale 16de
  • 1986-87 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 3de
  • 1987-88 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 1ste
  • 1988-89 (III) Am.Oberliga Wesfale 16de
  • 1989-90 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 14de
  • 1990-91 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 2de
  • 1991-92 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 1ste
  • 1992-93 (III) Am.Oberliga Wesfale 16de
  • 1993-94 (IV) Verbandsliga Wesfale-SW 1ste
  • 1994-95 (IV) Oberliga Wesfale 7de
  • 1995-96 (IV) Oberliga Wesfale 2de
  • 1996-97 (IV) Oberliga Wesfale 1ste
  • 1997-98 (III) Regionalliga Wes/SW 2de
  • 1998-99 (III) Regionalliga Wes/SW 3de
  • 1999-00 (III) Regionalliga Wes/SW 3de
  • 2000-01 (III) Regionalliga Suid 6de
  • 2001-02 (III) Regionalliga Suid 7de
  • 2002-03 (III) Regionalliga Suid 16de
- SV Waldhof Mannheim en SSV Reutlingen 05 lisensies geweier
  • 2003-04 (III) Regionalliga Suid 16de
  • 2004-05 (III) Regionalliga Suid 2de
  • 2005-06 (II) 2.Bundesliga 18de
  • 2006-07 (III) Regionalliga Suid 12de
  • 2007-08 (III) Regionalliga Suid 11de lisensie teruggetrek
  • 2008-09 (V) NRW-Liga 11de
  • 2009-10 (V) NRW-Liga 13de
  • 2010-11 (V) NRW-Liga 7de
  • 2011-12 (V) NRW-Liga 2de
  • 2012-13 (IV) Regionalliga Wes 5de
  • 2013-14 (IV) Regionalliga Wes

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Regionalliga Wes 2013/14-seisoen

Alemannia Aken, VfL Bochum II, Fortuna Düsseldorf II, SC Rooiwit Essen, 1. FC Keulen II, SC Fortuna Keulen, FC Viktoria Keulen, Bayer 04 Leverkusen II, SV Lippstadt 08, Sportvriende Lotte, VfL Borussia Mönchengladbach II, SC Rooiwit Oberhausen, FC Schalke 04 II, Sportvriende Siegen, KFC Uerdingen 05, SSVg Velbert, SC Verl, SG Wattenscheid 09, SC Wiedenbrück 2000