Candurivier
Voorkoms
Candu | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | M'basherivier |
Monding-hoogte | 454 m |
Koördinate: 31°55′22″S 28°27′15″O / 31.92278°S 28.45417°O |
Die Candu is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap (Pondoland) in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regter sytak van die M'basherivier.