Gaan na inhoud

Serisiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 17:03, 19 Januarie 2021
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Serisiet (Magurka, Lae Tatra Slowakye)

Serisiet is 'n mineraal. Dit is 'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is.[1] Die formule is KAl2(AlSi3O10)(OH,F)2.

Dit is 'n soort muskoviet wat soms effens met paragoniet gemeng is. [2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Soils.org.za.
  2. "mindat 9252" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020.