Gaan na inhoud

Genusgroep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 12:04, 12 Mei 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Genusgroep, tak of tribus is 'n taksonomiese rang tussen subfamilie en genus, of 'n takson in die rang. Hierdie rang word gebruik om groot subfamilies verder op te deel.