Gebruiker:Rooiratel
Rooiratel
My take ≩ my tyd
|
Oor myEk werk as 'n sagteware-ingenieur in die bank- en telekommunikasiebedryf. Ek spandeer die meeste van my tyd met rekenaars. Ek kruip ook gereeld in die bos/berge weg. |
My werkEk fokus egter nie op enige spesifieke onderwerp wanneer ek aan Wikipedia werk nie, en gaan waar my nuuskierigheid my ook al lei. My fokus is op die verbetering van die Afrikaanse Wikipedia sowel as Wikidata en tot 'n mindere mate Wikimedia Commons en ander wikis. |
Kontak
|
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
─── Wikimedia-dinge ───
Hierdie gebruiker se tuiswiki is die Afrikaanse Wikipedia. |
Hierdie gebruiker is 'n administrateur op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer) |
Hierdie gebruiker dra by tot Wikidata, die gratis kennisbasis. |
2 556+ |
---|
2,2% | Hierdie gebruiker het 2 556 van die 118 807 artikels op die Afrikaanse Wikipedia geskep. |
---|
47.52% | Ons ontbreek 131193 artikels tot artikelnommer 250000. |
11.88% | Ons ontbreek 881193 artikels tot artikelnommer 1000000. |
50 000+ | Hierdie gebruiker het meer as 50 000 bydrae aan Wikipedia gemaak en, as gevolg daarvan, kan hulle effens mal wees. |
Hierdie gebruiker aanvaar goedertrou. |
─── IRC ───
Hierdie gebruiker se IRC bynaam is rooiratel op die Libera Chat bediener. |
─── Ligging ───
Hierdie gebruiker woon in Johannesburg. |
─── Werk ───
Hierdie gebruiker is 'n sagteware-ingenieur. |
─── Opvoeding ───
BS | Hierdie gebruiker het 'n Baccalaureus scientiae graad in Rekenaarwetenskap. |
---|
─── Sagteware ───
Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox. |
My aktiwiteit hier op afwiki
[wysig | wysig bron]Ek is van die opinie dat dit baie makliker is vir nuwe gebruikers om 'n bestaande bladsy te wysig, as om 'n nuwe bladsy te skep. So ek probeer om die moeilike werk vir hulle te doen. (skepping van die bladsy, skakel met wikidata, sjablone, beelde ens.) Dus skep ek meestal saadjies van belangrike onderwerpe.
Ek doen ook 'n klomp vertalings, maar vertaalwerk is nie my sterkpunt nie. Ek waardeer enige proeflees wat gedoen word op bladsye wat ek vertaal het.
Ek is darem trots op die een bladsy wat ek geskep het: Rosamund Everard-Steenkamp. Dit bestaan nie op enige ander wiki nie, en ek moes self al die navorsing doen, en bronne versamel.
Lys van bladsye wat ek geskep het op die Afrikaanse Wikipedia in orde van bladtrekke : hier
Ons aktiwiteit hier op afwiki
[wysig | wysig bron]Teen ons huidige gemiddelde spoed van 1000 nuwe artikels per maand, sal ons 250000 artikels bereik oor : 4 100 dae of 11 jaar. Ons kort dringend nog gereelde bydraers, en kan ook doen met nog botartikels.
Take
[wysig | wysig bron]Probleme met Taksoboks dinge
[wysig | wysig bron]As jy probleme het met die Outomatiese taksoboks, of Spesieboks ens. moet asseblief nie my besprekingsbladsy vol maak daarmee nie. Bespreek dit eerder op hierdie bladsy: Gebruiker:Rooiratel/TaksoboksDinge
Daaglikse takies om ons wiki te verbeter
[wysig | wysig bron]Hier is 'n paar take wat ek van tyd tot tyd verrig. Spring gerus in om te help. Vele hande maak ligte werk. Sien Wikipedia:Agterstand vir die lys.
Loer ook hier: Ongekontroleerde anonieme wysigings
[wysig | wysig bron]Ongekontroleerde anonieme wysigings |
---|
Lys van afkortings:
5 Oktober 2024
4 Oktober 2024
3 Oktober 2024
2 Oktober 2024
1 Oktober 2024
30 September 2024
29 September 2024
28 September 2024
|
Uitgestelde take
[wysig | wysig bron]As jy wil hê ek moet iets vir jou doen, voeg dit by op my nog doen lys, en ek sal eendag daarby uitkom.
Hulpbronne
[wysig | wysig bron]Goeie bronne
[wysig | wysig bron]- https://historyofphilosophy.net/
- https://johannesburg1912.com/
- https://amabhungane.org/stories/
- http://www.s2a3.org.za/bio/Main.php lys van mense wat in Suider Afrika noemenswaardige bydrae gemaak het na wetenskap.
- http://www.ourcivilisation.com/smartboard/shop/indexhi.htm
- https://www.lekkeslaap.co.za/lekkeslaap-blog/suid-afrika-se-streke-in-n-neutedop
- https://bwm.org.au/mgs.php
- https://www.tactical-life.com/firearms/second-boer-war-rifles/
- https://m2u7e2f8.stackpathcdn.com/wp-content/uploads/2019/10/ROADMAP-FOR-ESKOM_0015_29102019_FINAL1.pdf
- https://www.litnet.co.za/the-heart-has-spaces/ (oor André Brink en Ingrid Jonker)
- http://southafrica.co.za/contemporary-south-african-musicians.html
- http://southafrica.co.za/
- https://guidingsa.com
- https://www.colonialvoyage.com/
- https://www.worldstatesmen.org/
- https://www.klausdierks.com/Biographies/
- https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/
- http://www.kznhass-history.net/files/seminars/Sparks2009.pdf - Die oorsprong van SASOL.
- http://www.lausti.com/focus/2001/reime2.html - Finland en Stalinisme
- http://www.indexinvestor.co.za/index_files/navorsing.htm
- https://corporatefinanceinstitute.com/resources/knowledge/
- https://plato.stanford.edu/contents.html
- https://storiewerf.co.za/grootmense/skrywers/
- https://gazettes.africa/ - Argief kopieë van die staatskoerant (1919 tot hede).
- https://litterm.co.za/index.php
- https://papers.ssrn.com/sol3/papers.cfm?abstract_id=2330942 <- alles wat jy ooit van kredietkaarte wou weet
- https://www.britishbattles.com/first-boer-war/
- https://www.britishbattles.com/great-boer-war/
Woordeboeke
[wysig | wysig bron]Gereedskap
[wysig | wysig bron]- Spesiaal:BlockedExternalDomains <- om spam skakels te blokker
- https://wikidata-todo.toolforge.org/duplicity.php?wiki=afwiki&mode=list
- https://wikidata-todo.toolforge.org/?country=258
- https://meta.wikimedia.org/wiki/Small_wiki_toolkits
- https://not-in-the-other-language.toolforge.org/?
- https://mix-n-match.toolforge.org/#/
- https://prosesize.toolforge.org/ | Om die prosa lengte van 'n artikel te kry.
- Spesiaal:ExpandTemplates | Gebruik om Sjablone te toets
- https://ftools.toolforge.org/general/ip-range-calc.html | om maklik uit te werk watter IPv6-reeks om te blokkeer
- https://outreachdashboard.wmflabs.org | Om kompetisies op Wikipedia te organiseer
- Spesiaal:CommunityConfiguration | "konfigureer?" WikiMedia-uitbreidings vir hierdie wiki
Koppelvlak veranderings
[wysig | wysig bron]Vertaling van engelse teks op koppelvlak-elemente
[wysig | wysig bron]As jy enige Engelse teks sien op enige koppelvlak-element op Afrikaans Wikipedia dan is daar 'n 99% kans dat jy dit self kan reg maak. Daar is 'n amptelike webwerf vir die vertaling van teks in Wikimedia en verskeie ander projekte ook.
Die webwerf is : translatewiki.net
Jy moet 'n aparte rekening skep op die bladsy. Op die oomblik kan mens nie jou Wikimedia intekening gebruik nie.
Hieronder is 'n skakel na al die stukkies teks op Wikimedia wat vertaal kan word. Gebruik die filter aan die regterkant om die teks te soek wat jy wil vertaal.
Jou veranderings sal nie dadelik verskyn nie. So ver ek weet, doen Wikipedia 'n opdatering van al die vertalings elke Donderdag oggend. So jy sal 'n paar dae moet wag voor jou veranderings verskyn om Wikipedia.
Inhoud van kieslyste op verskeie bladsye
[wysig | wysig bron]Nota: heel onder aan die regterkant van die bladsy waar mens die aksie uitvoer, is daar ook 'n skakel na die bladsy hieronder.
Skrap
[wysig | wysig bron]- Redes om 'n bladsy te skrap : MediaWiki:Deletereason-dropdown
- Redes om 'n bladsy dadelik te skrap: MediaWiki:Deletereason-dropdown/spoedige verwyderings
- Redes om 'n bladsy te "ontskrap" : MediaWiki:Undelete-comment-dropdown
Beskerm
[wysig | wysig bron]- Redes om 'n bladsy te beskerm : MediaWiki:Protect-dropdown
Skuif
[wysig | wysig bron]- Redes om 'n bladsy te skuif : MediaWiki:Movepage-reason-dropdown
Naspoorkategorieë wat outomaties deur MediaWiki gevul word
[wysig | wysig bron]Gaan na Spesiaal:TrackingCategories. Soek vir enige kategorieë wat nog in Engels is. Kliek op die teks in die middel kolom (Boodskapnaam) en wysig die inhoud sodat die teks vertaal is.
N.B. as 'n bladsy in die ou Engelse teks kategorie "verskyn" (al bestaan die kategorie nie), en jy wil dit nou "skuif" na die nuwe Afrikaans-talige kategorie, moet jy eers die bladsy wysig. Dit is nie genoeg om die bladsy se kasstelsel te verfris nie. Ek weet nie hoekom nie, maar dit is hoe dit werk.
Veranderings/Vertalings van Spesiale bladsye
[wysig | wysig bron]Lees Hulp:Spesiale_bladsy#Hoe_om_Spesiale_bladsye_te_verander vir besonderhede.
My Projekte
[wysig | wysig bron]Navrae
[wysig | wysig bron]- https://phabricator.wikimedia.org/T360757
- https://phabricator.wikimedia.org/T363309
- nl:Overleg:Roaring_Forties
- https://www.mediawiki.org/wiki/Talk:Machine_Learning ORES vs LiftWing ondersteuning
- Dele van en:Special:ListUsers en Spesiaal:Gebruikerslys is nie in lyn nie. (Waar is dit opgestel?)
My subbladsye
[wysig | wysig bron]- Rooiratel/Aktueel2
- Rooiratel/Gebruikersbokse
- Rooiratel/Gebruikersbokse/BS-graad
- Rooiratel/Gebruikersbokse/Gebruikerbydrae
- Rooiratel/Gebruikersbokse/GeenBeeldeIsVervelig
- Rooiratel/Gebruikersbokse/Libera Chat
- Rooiratel/Gebruikersbokse/Tuiswiki
- Rooiratel/Gebruikersbokse/Tuiswiki/doc
- Rooiratel/Gebruikersbokse/Wikidata-bydraer
- Rooiratel/Nog Doen Lys
- Rooiratel/Sandbox
- Rooiratel/TaksoboksDinge
- Rooiratel/Toets
- Rooiratel/toets
- Rooiratel/vector.css