Gaan na inhoud

John Deere-trekkers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 20:19, 12 Augustus 2023 (Kategorie:Plaaswerktuie bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die John Deere is gewilde landbou masjinerie wat hul oorsprong in 1837 in Grand Detour, Illinois in die VSA gehad het. Die maatskappy se hoofkantoor is tans in Moline, Illinois, VSA.

Die uitstaande kenmerk van die trekkerreeks is sy grasgroen kleurskema met 'n geel bokkielogo.

Landbou-implemente

[wysig | wysig bron]

Landbouprodukte sluit in trekkers, stropers, baalmasjiene, planters/saaiers, voermakers, laaiers en spuitapparaat.