Grasgroen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#00A550

Grasgroen is 'n helder skakering van die kleur groen.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word grasgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #00A550
RGB-kleurmodel (124, 252, 0)
CMYK
HSV (90°, 98%, 48%)

Sien ook[wysig | wysig bron]