Gaan na inhoud

Canonical

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 12:49, 17 Oktober 2023 ("Canonical_logo.svg" is verwyder omdat dit in Commons deur Ellywa verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:Canonical logo.svg)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Canonical Ltd
Tipe Private maatskappy
Gestig 5 Maart 2004
Stigter(s)Mark Shuttleworth
Hoofkantoor LondenVerenigde Koninkryk
SleutelpersoneMark Shuttleworth (hoofbestuurder)
Neil French (hoof uitvoerdene bestuurder)
Seb Butter (hoof finansiële bestuurder)
Jane Silber (raadslid & voormalige hoofbestuurder)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRekenaarsagteware
Werknemers566 (2017)[1]
Webwerfwww.canonical.com

Canonical Ltd. is 'n private maatskappy wat in die Verenigde Koninkryk gebaseer is en in rekenaarsagteware spesialeer. Die maatskappy is deur die Suid-Afrikaanse entrepreneur Mark Shuttleworth gestig en befonds om kommersiële ondersteuning en verwante dienste vir Ubuntu en verwante projekte te bemark. Canonical het werknemers in meer as 30 lande en het kantore in Londen, Austin, Boston, Sjanghai, Beijing, Taipei, en Man.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]