Sjanghai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
上海市 (Shànghǎi Shì)
Sjanghai-munisipaliteit
2012 Pudong.jpg
Lujiazui, Pudong
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Sjanghai is beklemtoon op hierdie kaart

Basiese inligting
Oorsprong van die naam: shàng - aan, op
hǎi - see
"aan die see"
Afkorting: Shēn
Oppervlakte: 7,037 km²
Bevolking (2015): 24,152,700 (munisipaliteit)
Bevolkingsdigtheid (2015): 3,800/km² (munisipaliteit)
BBP (2015):
 - per kapita
VS$400.83 miljard (12de)
VS$16,553 (3de)
Stadsblom: Yulan magnolia
Hoogte bo seespieël: 4 m
Poskode: 200000 - 2021000
Areakode: +86/21
Nommerplaat-identifikasie : 沪A, B, D, E, F, G
沪C (buite die stadsgebied)
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.shanghai.gov.cn
Regering
Administratiewe tipe: Munisipaliteit
CPC Sjanghai
Komiteesekretaris:
Yu Zhengsheng
Burgemeester: Han Zheng

Sjanghai (Sjinees: 上海;) is 'n stad in die Ooste van Sjina en is die grootste stad van die Volksrepubliek van Sjina. Sjanghai is een van die munisipaliteite van die Volksrepubliek van Sjina, wat gelykstaande is aan 'n provinsie in Sjina se administratiewe struktuur. Die Sjanghai-munisipaliteit grens aan die Jiangsuprovinsie in die noorde en weste, Zhejiangprovinsie in die weste en suide, en die Oos-Sjinasee aan die Ooste.

Sjanghai is 'n hoofvervoersentrum, met dosyne spoorlyne, paaie en hoofweë en alle rigtings. Sjanghai vorm die finansiële en kommersiële sentrum van die Volksrepubliek van Sjina. Sjanghai is een van die vier groot geskiedkundige hoofstede van Sjina.