Canonical
Voorkoms
Canonical Ltd | |
Tipe | Private maatskappy |
---|---|
Gestig | 5 Maart 2004 |
Stigter(s) | Mark Shuttleworth |
Hoofkantoor | Londen, Verenigde Koninkryk |
Sleutelpersone | Mark Shuttleworth (hoofbestuurder) Neil French (hoof uitvoerdene bestuurder) Seb Butter (hoof finansiële bestuurder) Jane Silber (raadslid & voormalige hoofbestuurder) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Rekenaarsagteware |
Werknemers | 566 (2017)[1] |
Webwerf | www |
Canonical Ltd. is 'n private maatskappy wat in die Verenigde Koninkryk gebaseer is en in rekenaarsagteware spesialiseer. Die maatskappy is deur die Suid-Afrikaanse entrepreneur Mark Shuttleworth gestig en befonds om kommersiële ondersteuning en verwante dienste vir Ubuntu en verwante projekte te bemark. Canonical het werknemers in meer as 30 lande en het kantore in Londen, Austin, Boston, Sjanghai, Beijing, Taipei, en Man.