Abednego
Voorkoms
Abednego (Abed-Nego = "kneg van Nebo") is die Babiloniese naam wat Daniël se vriend Asarja van die owerste van koning Nebukadnesar se hofdienaars ontvang het. Nebo was die god van Borsippa - die Babiloniese god van skryfkuns, van handel en verkeer, en van die sterrewiggelaars. Sy planeet is Mercurius.
Verwysings in die Bybel
[wysig | wysig bron]Daniel 1: 7, Daniel 2: 49, Daniel 3: 12-20
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1