Adam (musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adam
Aktiewe jare2011 tot hede
EtiketteLuisternet Musiek
Webwerfhttp://www.adamband.co.za/
AssosiasiesReynardt Hugo
Kyle Grant
Hugo Ludik
Portal.svg Musiekportaal

Adam is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groep bestaan uit die akteur, Reynardt Hugo (dr. Tertius Jonker van Binneland), die sanger, Kyle Grant, en die musikant, Hugo Ludik. Hulle gelyknamige debuutalbum, Adam, is op 31 Maart 2011 vrygestel

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Adam, Luisternet Musiek, 2011
  • Vir Jou Gemaak, Luisternet Musiek, 2012
  • Goud, Luisternet Musiek, 2014

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]