Adh-Dhariyat
الذاريات Soera 51 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Adh-Dhariyat | |
Transliterasie | Adh-Dhariaat | |
In Afrikaans | "Die Verstrooiing" | |
Deel | 26-27 | |
Ajat | 60 | |
Adh-Dhariyat (Arabies: الذاريات, "Die Verstrooiing") is die 51ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 60 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 51 noem die profete Abraham en Noag en die oordeelsdag, en herhaal die basiese boodskap van die Koran.
Volgens die Islamitiese geleerde Angelika Neuwirth se letterkundige ontleding,[1] soos uiteengesit deur Carl Ernst,[2] bestaan soera 51, nes baie ander Mekkaanse hoofstukke, uit 'n driedelige struktuur: Vers 1-23 ("Valsheid word verdoem"); 24-46 ("Die lot van vorige volke"), wat die verwoesting van Sodom insluit; en 47-60 ("Die Oordeel is seker")[3] vorm elk 'n onderafdeling van die geheel.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Neuwirth se letterkundige ontleding
- ↑ Ernst, Carl W. (2011-12-05). How to Read the Qur'an: A New Guide, with Select Translations (p. 213). The University of North Carolina Press. Kindle.
- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: 'Kaf (soera) |
Die Koran | Volgende soera: At-Tur |
Soera Adh-Dhariyat | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |