Al-Ma’arij
Voorkoms
المعارج Soera 70 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Ma’ârij | |
Transliterasie | Al-Ma'aridj | |
In Afrikaans | "Die Weë Van Opstyging" | |
Deel | 29 | |
Ajat | 44 | |
Al-Ma’ârij (Arabies: المعارج, "Die Weë Van Opstyging") is die 70ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 44 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die hoofstuk kom uit vers 3.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die hoofstuk word dikwels verbind met die vorige een, Al-Ha'k'ka. Geduld word aanbeveel: "Voorwaar, hulle sien dit ver weg, maar Ons sien dit naby."[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Ha'k'ka |
Die Koran | Volgende soera: Nuh (soera) |
Soera Al-Ma’arij | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |