Admiral Graf Spee
Voorkoms
Die Admiral Graf Spee was 'n Duitse dwergslagskip tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip was betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar dit gesink het.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Die skip was toegerus met ses 11-duim kanonne en het 'n togafstand van 10 000 seemyl gehad. Dit het ook twee Arado Ar 196 drywervliegtuie gedra.
Bron
[wysig | wysig bron]- The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1975. ISBN 0-600-33111-3