Adoniran Barbosa
Voorkoms
Adoniran Barbosa | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | João Rubinato |
Gebore | 6 Augustus 1910 Valinhos, Brasilië |
Sterf | 23 November 1982 São Paulo, Brasilië |
Genres | Samba Música Popular Brasileira |
Beroep(e) | Sanger Liedjieskrywer Komponis Verwerker Kitaarspeler Akteur |
Instrumente | kitaar |
Jare aktief | 1935-1982 |
Assosiasies | Elis Regina, Osvaldo Moles, Demônios da Garoa |
João Rubinato (* 6 Augustus 1910, † 23 November 1982),[1] algemeen bekend as Adoniran Barbosa,[2] was ’n Brasiliaanse liedjieskrywer, komponis, verwerker, sanger, kitaarspeler en akteur. Hy word veral verbind met die opkoms van samba paulista as nuwe musiekstyl. Sy liedjies en komposisies is sowel in Brasilië asook internasionaal deur ’n wye verskeidenheid sangers en instrumentaliste opgeneem.[3]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 1951 - Malvina
- 1951 - Saudosa maloca
- 1952 - Joga a chave
- 1953 - Samba do Arnesto
- 1955 - As mariposas
- 1956 - Iracema
- 1956 - Apaga o fogo Mané
- 1958 - Bom-dia tristeza
- 1959 - Abrigo de vagabundo
- 1959 - No morro da Casa Verde
- 1960 - Prova de carinho
- 1960 - Tiro ao Álvaro
- 1964 - Luz da light
- 1964 - Trem das Onze
- 1964 - Trem das Onze com Demônios da Garoa
- 1965 - Agüenta a mão
- 1965 - Samba italiano
- 1965 - Tocar na banda
- 1965 - Pafunça
- 1967 - O casamento do Moacir
- 1968 - Mulher, patrão e cachaça
- 1968 - Vila Esperança
- 1969 - Despejo na favela
- 1972 - Acende o candeeiro
- 1975 - Fica mais um pouco, amor
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Adoniran Barbosa's 105th Birthday
- ↑ "Delegação oficial". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2011. Besoek op 28 Desember 2022.
- ↑ RETRATO MUSICAL: Adoniran Barbosa será homenageado dia 13 pelo Grupo Couro & Cordas