Adrio König

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Adrio König[1] is 'n Suid-Afrikaanse teoloog en skrywer. Hy is sedert 1975 professor in sistematiese teologie aan Unisa, en is bekend as begaafde skrywer van talle akademiese sowel as populêre boeke en artikels. Hy is gesog as spreker, prediker, geprekleier en debatteerder in die media. Hy skryf in Afrikaans en Engels.[2]

Geskatte lys van werke[wysig | wysig bron]

  • Jesus Christus die Eschatos[3]
  • The Eclipse of Christ in Eschatology: Toward a Christ-Centered Approach
  • Hy Kan Weer en Meer[4]
  • New and greater things: Re-evaluating the Biblical message on creation (Studia originalia / UNISA)
  • Here I am!: A believer's reflection (Manualia - Unisa)
  • Here Am I!: A Christian Reflection on God
  • Die Evangelie is op die Spel, ISBN: 9780796313454 (NB-Uitgewers)
  • Terug na die Ou Testament, ISBN: 9780796318848 (NB-Uitgewers)
  • Leef uit jou doop[5]
  • Paulus - Die indringer-apostel wat die evangelie gered het,[6][7] ISBN: 978-1-4316-1528-5 (Christelike Uitgewersmaatskappy [CUM])
  • Christ Above All: The Book of Hebrews (Transformative Word). Bellingham, Washington.[8]
  • Is die Bybel betroubaar? - Wat dan van al die probleme? (E-boek)
  • God, waarom lyk die wêreld so? - Wat beteken dit om te sê God is in beheer?[9] (E-boek)
  • 'n Perspektief Op Openbaring[10] (Hardeband)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://www.bybelkennis.co.za/prof-adrio-koenig/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  2. http://www.nb.co.za/Authors/8231. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  3. https://www.amazon.com/Adrio-K%25C3%25B6nig/e/B001HPOMVK%3Fref=dbs_a_mng_rwt_scns_share. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  4. https://www.amazon.com/Adrio-K%25C3%25B6nig/e/B001HPOMVK%3Fref=dbs_a_mng_rwt_scns_share. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  5. https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/leef-uit-jou-doop/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  6. https://kerkbode.christians.co.za/2017/03/03/adrio-konig-doen-dit-weer/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  7. https://www.litnet.co.za/paulus-deur-adrio-konig-n-lesersindruk/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  8. https://readingacts.com/2019/07/13/book-review-adrio-konig-christ-above-all-the-book-of-hebrews/. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  9. https://www.barnesandnoble.com/w/god-waarom-lyk-die-wereld-so-adrio-konig/1123511625. Opgespoor en besoek op 30/07/2019
  10. https://www.cumbooks.co.za/n-perspektief-op-openbaring-sagteband. Opgespoor en besoek op 30/07/2019